Active since Jul 2020
Bad service from manager at BP Kraaifontein brighton road I'm not happy
I'm not happy with BP garage Kraaifontein Brighton road they services form the manager very bad they don't want to give my petrol slip it now a week I'm trying to receive my petrol slip 😭 every time it costs me me money to drive to them the manager told me twice to came every time it the same they don't want to help me
I bought a smart watch ⌚ and a vacuum cleaner I have received my vacuum cleaner but not my watch temu Said it's my problem if and I did not receive my smart watch they are not going to give my my money back
Jet CAPEGATE het Baie Baie swak diens jy koop cellfoon jy koop versekering maar diens bly sleg my foon is gesteel met my Kar nou wyer tfg om my cellfoon uit te betaal om Dat my foon in my Kar was toe my Kar gesteel was dit was 19 July 2025 van dag is dit August 2025 nou laat weet hulle hul Wil nie betaal nie maar in tussen moet ek die versekering Nog betaal so jy mors jou geld om versekering te kry as jou foon gesteel word so hul steel da Mos jou geld mos
Goeie dag ek het n cellfoon by tfg jet CAPEGATE toe NEEM ek versekering uit by tfg groep toe steel iemamad my Kar met my cellfoon daar in nou wyer tfg groep om my cellfoon uit te betaal hulle wyer om te betaal nadat jet CAPEGATE my Baie swak dies gegee he
Net jammer toe Ek uitvind my Kar is Nie gedek Vir ongeluk skade Nie net as hy afgeskryf word Nou het Ek gese hul Moet die verskering stop Nou soek verseker eers nog n primie voor hul stop dit wys net Virseker is net gepla oor geld Nie oor hul mense nie
Goeie dag die bestuurder van goeie hoop Gister was Ek by Jul Winkel Om n wielbearing te Koop Vir n Tata Indica 2012 toe vra Jul sales man (mnr bean ) my R530 Vir n bearing en Se aan my as Ek n goodkoop bearing soek Moet Ek master part toe Gaan hy is baie ongeskik ) gelikig toe Sien n Ander salesman die stories en Se hy sal my help en help toe die bearing kos toe R175 baie dankie rewano Abraham's jy is n baie goeie sales man en n aanwins Vir goeie hoop 0nderdelle (maar Mr been is n swak swak salesman en ongeskik Al wat hy oor praat is oor Sy scooter en hoe hy geval het
Goeie more Heidi by deptsafe Ek Wil net hoor of my Naam skoon gemaak is en dat Ek skuld vry is by deptsafe Ek het n what's up gestuur maar nog Niks ontvang Nie Nie Ek Ek soek net Antwoord ASB
Verseker toe Ek by jou aan gesluit get toe het Jul gese my huis inhoud is teen vol geverseker Nou Kom Jul met stories en Wil Nie my eis uit betaal Nou wat Ek Jul nodig het so hoe Moet Ek verder Vir virseker vertou met my Kar sleepwa en my huis inhoud Bel my van dag nog
Goeie dag Heidi by deptsafe hoe Gaan dit het jy Al nuus Vir my van my clearance certificate van deptsafe Ek is Mo's Nou klaar betaal hoe lank Gaan dit neem Om my Naam skoon te maak en Soos Jul Se die vlaggies af the haal en dat Ek Kan aan Gaan met my lewer
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.