Scores reflect the Overall AI Score for each category
Based on recent customer reviews, Afriskuld delivers an overwhelmingly positive customer experience, particularly in the quality of its consultant interactions and the efficiency of its debt review onboarding process. Customers consistently name individual consultants and praise their empathy, patience, and professionalism. Negative experiences are rare but centre on billing disputes, unfulfilled promises, and communication breakdowns during ongoing account management.
Top Strengths:
- •Customer Service & Professional Guidance: Consultants are repeatedly named and praised as empathetic, patient, and knowledgeable. Customers describe feeling reassured and supported, with many using words like 'star,' 'gem,' and 'above and beyond.'
Replied to 20% of negative reviews
Typically takes less than 29m to reply
TrustIndex
8.5
Score
Avg Reply
2223
Hours
NPS Score
100
Recommended: Very Likely
Replied to 20% of negative reviews
Typically takes less than 29m to reply
Apr '25 - Mar '26
Recent reviews (344)
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your ExperiencePopular mentions
1 reviews | Active since Jan 2020
Julle is Tops
Baie dankie aan Marushka by Afriskuld vir jou behulsaamheid en vriendelike diens met n baie verstrooide en onkundige klient. Sy laat mens op jou gemak voel en help baie mooi met enige navrae wat met het ek sal hulle verseker vir enige iemand aanbeveel.

Uitstekend!!!
Baie dankie aan Afriskuld vir julle uitstekende en vinnige diens! Alles is professioneel en glad hanteer. ’n Spesiale dankie aan Zachary vir sy hulp en moeite – jy het regtig uitgestaan. Ek waardeer die goeie kommunikasie en spoedige afhandeling. Sal julle beslis aanbeveel!

Goeie diens
Celeste van staden dankie vir die geduld en hulpsaamheid, sal jou enige tyd voorstel

Patience in an extremely difficult situation
I worked with Celeste at Afriskuld. She was extremely patient with me and all my questions and took me step-by-step through the process. I wish I have done this earlier.

Puik Diens
Ek wil net baie baie Dankie se Vir Chanté. Chante baie Dankie vir die wonderlike diens . Spoedige vinnage diens . Julle is tops !! Ek is baie tevrede 🤗👍🏻

Uitstekende omgee diens
Dankie aan Afriskuld maar in besonder aan Matthew wat die mees amazingste diens gegee het. Matthew jou toegewydheid, vriendelikheid en omgee spreek boekdele. Terwyl skuldeisers min tot geen simpatie het vir individuele se omstandighede, het jy deur jou diens gewys dat daar nie net n uitweg is maar ook beklemtoon dat omgee wel bestaan. Ons wardering en dankbaarheid is groot, teenoor Afriskuld maar ook teenoor jou!

Afriskuld swak diens
Diens was baie goed aan die begin om die kommitment te kry en versekerheid dat hulle jou gaan help. Sodra daar enigsins 'n issue opduik al word dit voor die tyd aangemeld skop hulle jou een kant toe om op jou eie aan te gaan. Hulle het geen informasie gegee hoe om die rekeninge te betaal nie, geen bank besonderhede. Niks! Ons moet nou self elke krediteur bel om reelings te maak en besonderhede te kry. Geen ander maatskappy will aan ons raak nie en hulle weier om ons te help. Swakste diens ooit!