1 reviews | Active since Member
Om die eerste stap te neem na skuldhersiening is baie scary, veral as jy bekommerd is oor jou status en finansiële toekoms. Ek het ‘n goeie inkomste gehad, maar te veel kredietkaarte en skuld het my elke maand onder groot druk gesit.
Toe besluit ek om vir AfriSkuld te ****ak — en dit was een van die beste besluite wat ek kon neem. Alles was binne minder as twee dae gereël en professioneel hanteer.
My skuldberader, Duhan, is absoluut awesome. Hy het alles mooi verduidelik en my deur die hele proses gehelp sonder oordeel.
Nou voel ek baie minder stres, my finansies is onder beheer, en ek kan selfs weer geld spaar aan die einde van die maand.
Baie dankie AfriSkuld vir die hulp en ondersteuning!
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.