Vian, jy was van groot hulp.
Jy't n berg van my skouers afgehaal.
Dankie vir jou egtheid.
Ek raai enigiemand aan om by julle aan te klop.
Helpful (0)
Replies (1)
0
Replies (1)
Afriskuld's replyOfficial
26 May 2026, 18:01
Goeiedag,
Baie dankie vir die 5 sterre en dat jy die geneem het om jou ervaring met AfriSkuld te deel. Ons sal verseker jou resensie deel met Vian. Ons waardeer die aanbeveling.
AfriSkuld groete.
Best regards,
Afriskuld's reply26 May 2026, 18:01
Official
Goeiedag,
Baie dankie vir die 5 sterre en dat jy die geneem het om jou ervaring met AfriSkuld te deel. Ons sal verseker jou resensie deel met Vian. Ons waardeer die aanbeveling.