Active since Sep 2011
I went to fill up petrol at BP Spesbona Tractors cc in Paarl and the attendant with the name of ADRIAAN assisted me, ask me if I want oil and water checked, wash windows, etc. JOB WELL done, then I decided to tip him for EXCELLENT service then he went to lady at counter or window to assist with the transaction and she moved to the open door and shouted to him while she looked in my face as a customer or client. Joh I was shocked, haven't you sent your employees for training or even common knowledge to address an issue in a calm manner and even don't speak to another person the way you wouldn't want to be spoken to. SHE SHOUTED at him if he was a dog Infront of everyone. She also could've come to me and informed me of how the situation works with regards to tips. REALLY BAD SERVICE AND ATTITUDE from this lady.
The cleaning services is tops, I called them and asked for assistance the same day and they pitched later the day and assisted me. Good services and job well done
Ahmad salesperson at Mr Tekkie Lady grey is off the notch. I hope you get paid big commission because even if I don't want a tekkie from your store he will make sure you leave with that same tekkie lol. Communication skills are also very good.
Die dame by inligting desk How can we help you, baie dankie vir u hulp. Haar naam is Johanna en sy het my gehelp met patience en was baie professional toe ek verkeerd verstaan . U het my baie mooi gehelp ,my dokumente en inligting reggemaak en raad gegee om wat volgende te doen en hoe. Jy is ñ ware aanwins Vir diè besigheid.
DARREN by BP Garage Spes Bona Paarl is TOPS, hy lewer uitstekende diens aan kliente en hy vra of daar enig iets anders is waarmee hy kan help en hy lig mens in oor enige kompetisies en alles. Hou aan met jou goeie diens DARREN en ek hoop jy kry erkenning vir dit.
Pick n Pay Riebeeck Wes het n baie aangename spontame professionele dame in diens, haar naam is Elizna Leukes, sy kom vra hoe kan sy help en luister of daar enig iets is waarmee sy kan help in die winkel. Ek hoop jul waardeer haar.
Ek wil net Vir die Riebeeck Wes tak sê julle het ñ gem in julle winkel, die dame Elizna Leukes is so spontaan en altyd ñ glimlag en beur altyd die kliënte op. Sy sien wanneer mens iets nodig het of soek Dan Kom sy en vra hoe Kan sy help. Sy is ñ regte aanwins Vir die winkel en helder Elke mens SE dag op.
Die dame met die Naam van Elizna Leukes is pragtig, sy verskaf uitstekende diens, Gaan uit haar pad uit om kliënte te help en help oral in Alle afdelings as men's haar vra om te help, sys positive en straal liefde uit met almal Wie sy in aanraking Kom. Sys professioneel en kên haar produkte. Mag sy floreer in haar werk en haar werkgewer is Baie gelukkig Om n werknemer Soos sy in diens te hê.
Die petroljoggies by Engen Mbekweni is almal tops. Baie dankie Lesten dat jy vanoggend uit jou pad uit gegaan het Om my te help. Gou gou het die ander ook Nader gestaan Om te help. Julle is ñ aanwins Vir jul werkgewer.
Die eienaar van die besigheid gaan uit haar pad uit om haar kliente inligting te gee, die diens wat sy verskaf is uitstekend. Sy loop die hele pad saam met jou as klient. Maritza baie baie dankie vir jou goeie gesindheid, dat jy altyd professioneel en kalm en ondersteun waar jy kan. Ek hoop jou besigheid groei van krag tot krag.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.