1 reviews | Active since Member
Ek het die voorreg gehad om vandag met Andre Kotze en Irene Bester te werk in die verkoop van my voertuig. Absoluut puik diens sonder enige pyne. Hulle het dit voorwaar n plesier gemaak om my voertuig aan hulle te verkoop. Hoogs professioneel en n absolute plesier. Als binne 3 ure afgehandel. Dki julle 2 en WP Motors. Ons sal weer sake doen. Baie sterkte vorentoe en ek glo julle sal voorts geseen word.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.