Jan's Profile | Hellopeter
Share Your Experience
Industries
I'm a Business
Search
Toggle menu
J
Jan
Active since May 2026
1
Reviews
0
Industries
Reviews
1 reviews
WP Motors
2 months ago
Ek het die voorreg gehad om vandag met Andre Kotze en Irene Bester te werk in die verkoop van my voertuig
Ek het die voorreg gehad om vandag met Andre Kotze en Irene Bester te werk in die verkoop van my voertuig. Absoluut puik diens sonder enige pyne. Hulle het dit voorwaar n plesier gemaak om my voertuig aan hulle te verkoop. Hoogs professioneel en n absolute plesier. Als binne 3 ure afgehandel. Dki julle 2 en WP Motors. Ons sal weer sake doen. Baie sterkte vorentoe en ek glo julle sal voorts geseen word.
1 reply
Review Distribution
5 Star
1 (100%)
4 Star
0 (0%)
3 Star
0 (0%)
2 Star
0 (0%)
1 Star
0 (0%)