Ek't navraag gedoen omtrent WiFi 5 en 6 802.11ac en ax fone , want die spesifikasies is onvoldoende is en dat die foon funksies ingebreke bly en Mobicell swak tot GEEN terug voering gee. Die afset punte se verkoops personeel is ook onkundig..
Ons was Dinsdag my Game Mall@Carnival. Wat 'n teleurstelling! Net een groot kos winkel. 30 jaar terug was Dions en dit een van die die interressantse winkels gewees en wit en IndiΓ«r vloer assistente het 'n mens ywerig in Afrikaans gehelp. Vandag kyk die A