Active since Mar 2020
I paid for a order made, but haven't received a email confirmation page. I sent 4 emails to them , asking for it, but no reply. I have now paid for something , I don't even now if i will receive merchandise. There is no contact number to call, you can only send email on their website. I will think twice before buying from them again.
Ek en my vrou het eiendom gekoop, waarvan Just Property ons gehelp het deur die proses. Ek wil graag vir ons eiendoms agent, Freek van Zyl bedank. hy het die ekstra myl gestap vir ons . Hy was baie vriendelik , professioneël, en lewer uitstekende diens vir sy kliente. I had a pleasant experience, with just property , and their agent Freek van Zyl.
Ek wil graag net my tevredenheid spreek , wat ek ervaar het, met ooba homeloans . Ek was gehelp met die hele proses deur twee dames genaamd Jolandie Calitz en Marlene Hill. Hulle was uiters professioneel en behulpsaam,asook vriendelik. Dankie ook aan Clint Mcdillion wat die versekering vir ons verduidelik het, hy was ook puik. I would definitely recommend giving Ooba Homeloans a try.