1 reviews | Active since Dec 2010
Wat 'n wonderlike naweek. Almal was ingenome en verras met die venue, die verblyf, die kos en die diens.
Om dit alles so mooi bymekaar te sit en reg te kry verg sorgvuldige beplanning, baie denke en personeel wat agter jou staan.
Elvin is 'n baie goeie waiter en het baie mooi na ons gekyk. Die kamers was spotless en baie nettles en skoon, en die venue oor die algemeen 'n gem in die Oos Vrystaat.
Dit het ons tante se feesviering van haar 80ste soveel beter gemaak en vir ons en haar momente gegee wat ons altyd sal treasure.
Dankie weereens en ons hoop om julle gou weer te sien.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.