Lavender Hill Country Estate
May '26 - Aug '26
Hellopeter has tracked Lavender Hill Country Estate across 1 reviews. Lavender Hill Country Estate hasn't collected enough recent reviews — at least 10 in the last 12 months are needed — to calculate a TrustIndex score. Have you used Lavender Hill Country Estate? Write a review to help others decide.
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Dec 2010
Wat 'n wonderlike naweek. Almal was ingenome en verras met die venue, die verblyf, die kos en die diens. Om dit alles so mooi bymekaar te sit en reg te kry verg sorgvuldige beplanning, baie denke en personeel wat agter jou staan. Elvin is 'n baie goeie waiter en het baie mooi na ons gekyk. Die kamers was spotless en baie nettles en skoon, en die venue oor die algemeen 'n gem in die Oos Vrystaat. Dit het ons tante se feesviering van haar 80ste soveel beter gemaak en vir ons en haar momente gegee wat ons altyd sal treasure. Dankie weereens en ons hoop om julle gou weer te sien.
1 reviews | Active since Dec 2010

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.