1 reviews | Active since Member
As ek geen sterre kon gee, dan het ek dit verseker gedoen! Nog nooit in my lewe sulke swak diens ontvang nie! Plaas my bestelling vroeg in November 2021. Met `n groot gesukkel kry ek my pakkie die 23ste Desember 2021. MAAR, ook nie my volle bestelling nie. Ek wag nogsteeds vir my goed om te kom! Kry `n tracking nr, probeer my pakkie track.... "shipment not found". Kry geen behoorlike terugvoer nie. Elke dag `n nuwe verskoning, dis nou as jy hulle kontak want hulle doen nie die moeite om jou enigsins te kontak nie. Sal niemand aanbeveel om by hulle te bestel nie! En ek sal ook defnintief nooit weer nie!!
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.