1 reviews | Active since Member
Dischem is *****, online is hulle produkte nog ou prys en in die winkel kastig die nuwe pryse tot en met 41 % verhoog. Dit is totaal uitbuiting deur die publiek so in te doen. Gravy 100 gram was R 38.95 R 54.95 up with 41 % Are your people crazy or what Glutagon White Bread mix was R 44.95 nou in winkel R 58.95 = 32% up
Ek sal al die bewyste van koopstrokies email met fotos van produkte waar pryse so verskil.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.