1 reviews | Active since Member
Wil net weereens baie dankie se vir Outeniqua Motors se personeel vir hulle vriendelikheid, eerlikheid, spoedige terugvoering en fantastiese diens. Ek sal enige tyd julle aanbeveel aan vriende, familie en enige iemand daar buite !! My nuwe kar ry soos n droom. Dankie julle !