1 reviews | Active since Member
As ek minder as een ster kon gee, dan sou ek!! Geen kliëntediens!! Bestelling geplaas en betaal op 17/08/2021. Intussen het ek al twee keer probeer opvolg in verband met my bestelling… maar geen antwoord gekry nie. Die outomatiese epos sê nogal “we don’t spend the whole day in front of our emails”… dit moes die eerste leidraad wees!! Het julle van die 17de Augustus tot vandag nog nie een keer na julle eposse gekyk nie?? Want ek het steeds nie n antwoord gekry nie. Geen telefoonnommer om te bel nie. Jy kommunikeer met niemand want jou eposse word nie geantwoord nie. 💩💩💩💩💩
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.