1 reviews | Active since Member
Ek wil net baie dankie sê aan Ockie van Dynamic Auto vir die uitstekende diens wat ek ontvang het! 🚗
Van die begin af was hy professioneel, eerlik en baie behulpsaam. Hy het my deur die hele proses gehelp en seker gemaak ek verstaan alles.
Die voertuig wat ek gekoop het is in ’n baie goeie toestand en ek is ongelooflik gelukkig met my aankoop! 😊
Ek kan Dynamic Auto met groot vertroue aanbeveel aan enige iemand wat op soek is na goeie diens en kwaliteit voertuie.
Baie dankie Ockie – ek waardeer dit opreg! 🙌
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.