Active since Sep 2025
Ek wil net baie dankie sê aan Ockie van Dynamic Auto vir die uitstekende diens wat ek ontvang het! 🚗 Van die begin af was hy professioneel, eerlik en baie behulpsaam. Hy het my deur die hele proses gehelp en seker gemaak ek verstaan alles. Die voertuig wat ek gekoop het is in ’n baie goeie toestand en ek is ongelooflik gelukkig met my aankoop! 😊 Ek kan Dynamic Auto met groot vertroue aanbeveel aan enige iemand wat op soek is na goeie diens en kwaliteit voertuie. Baie dankie Ockie – ek waardeer dit opreg! 🙌
I would like to write a review about Platinum Life. Thank you Jasmin for your help... you are very good at your job and friendly..Platinum life is lucky to have a worker like you... keep on doing what you do...