1 reviews | Active since Member
Die was nou n lekker bederf.. Ek het my ma gevat vir n hele dag se special treat... Ons het n Full Body massage 60min gehaat, Die Indian Head Massage 30min, Die hande en voete scrub en massage treatment 30min elk gehaat en alles was die beste... Ek het ook die back neck and shoulder massage gehaat met n facial... wat n gr8 experience.... Amara DAY spa is die plek om te besoek... Die mense daar is vriendelik hulle doen moeite en as jy daar uit stap voel jy soos n million dollars en relaxed... #MothersdayTreat
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.