Review ofAfriskuld
Afriskuld

Afriskuld

4.587317073170731|1,025 reviews
LdL
Leandri de Lange

1 reviews | Active since Member

19 Mar 2026, 06:05

Julle is Tops

Baie dankie aan Marushka by Afriskuld vir jou behulsaamheid en vriendelike diens met n baie verstrooide en onkundige klient. Sy laat mens op jou gemak voel en help baie mooi met enige navrae wat met het ek sal hulle verseker vir enige iemand aanbeveel.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply19 Mar 2026, 08:55
Official

Baie dankie vir jou wonderlike 5-ster resensie, Leandri!
Ons waardeer jou mooi terugvoer opreg. Ons is baie bly om te hoor dat Marushka jou met vriendelike en geduldige diens kon help en jou op jou gemak laat voel het deur die proses.

Dankie vir jou vertroue en aanbeveling — dit beteken baie vir ons.

Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span

Best regards,