1 reviews | Active since Member
Wat n belaglikke ple****! Eerste moes ons wag en wag en wag nadat 4 waiters ons in die oe gekyk het om n tafel te kry ons het 10:20 ingestap die kelner het gese hulle maak skoon ons kan iets drink en en teen 11 uur bestel wat fine was tot ons by 11 uur kom en daar word gese hulle maak extracgors skoon en daar is chemicals sorry.....hoe laat jy toe dat mense inkom as jy besig is met chemical claening is dit nie nr 1 onveilig vir kos en mense nie???????? Dan praat ek nog nie eers van die patetiese diens en duidelike baie onervare en kamstige bestuurder nie....bly weg daar!!! Not the place to be!!! Hulle het my laat voel asof ek die een is wat verkeerd was!! Sies man!!
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.