1 reviews | Active since Member
Ons het ons Kar vir hulle gevat vir al ons rubbers - engine mounting rubbers en suspension rubbers all good and well...toe vat ons weer ons kar vir hulle om die ball joints te doen...ons ry toe net oor kant die pad om ons tyres te laat doen - haal hulle die wiel af daar loop net grease orals - toe het hull die CV BOOT RUBBER f#tup geknyp - vat hom weer terug laat hulle dit reg maak - ry die volgende dag daar het ons Kar glad nie ratte nie - daar staan ons langs die pad. Toe het die idiote wat hulle self mechanics noem ons hele CV JOINT op gef#k.... So die moral of die story is. - MOET NOOIT JOU KAR VIR TEFLON BOYZ IN BOKSBURG VAT NIE. - HULLE IS REGTE BACKYARD MECHANICS!!! USELESS
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.