1 reviews | Active since Member
'n GROOT SHOUT OUT!!!!!!!!!!!!!!!!! Vir Lieben met sy span van Roof and All!!!!!!!!!!!!!!!! Uit 5 vers****ende kwotasies ingewin vir die herstel van ons huis se dak was hy by verre die goedkoopste gewees. Ons wou aanvanklik net die dak gedoen het, maar nadat ons die kwaliteit werk gesien het wat hulle doen, het ons besluit dat hy ons huis en woonstel buite ook moet doen. Die werk is verseker van hoogstaande gehalte, kan sien hulle leuse van "Your Satisfaction, Our Pride" word tot op die letter na gevolg. Ons kon die hele dak herstel en die huis en woonstel buite oor verf vir nog goedkoper as die t****e goedkoopste kwotasie wat ons ontvang het. Lieben en sy span kan sonder twyfel aanbeveel word vir enige werk wat hulle doen. Ons is super tevrede met hulle uitstaande werk wat hulle gedoen het!!!
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.