Active since May 2026
Gebruik dit al lank en die app hang heeltyd. Dis seker die grootste minus. Vir die res is alles goed, uitbetalings gaan vinnig maar ag man maak die app nou bietjie vinniger!