Active since Nov 2025
Eastvaal S****yard Ek was skrikkerig om betaaling te maak vir my Fiat Palio parte Maar Eastvaal S****yard het my op hoogte gehou elke dag van my bestelling en fotos gestuur van parte om kondusie te sien na ek ingestem het op die parte dat dit goed lyk het Eastvaal S****yard dit vir my gestuur met courier ek het alles onvang en het op my voeruig gesit en hy lyk soos nuut baie dankie Eastvaal S****yard vir julle puik diens.