Active since Nov 2025
Ek wil graag vir Ruan, Gerhard , Jeremy , Hugo en die kantoor dames hartlik bedank vir hulle puik diens. Nie met het ek n voetuig by julle gekoop nie maar julle het my ondersteun toe ons goed moes reg maak. Julle is werklik tops. Baie dankie dat julle sulke goeie diens lewer. Julle kan trots wees op julle besigheid. Ds Louis Ries
The service was fantastic and very Professional. Ruan and his team knows what they are doing and i would invite anyone to visit botha and deysel to find there dream car