Active since Oct 2024
Dinamika was die eksekuteurs van my pa se boedel, en die boedel was binne ongeveer 11 maande na my pa se dood afgehandel. Christa Goodchild het ons bygestaan met die hele proses, en ons het ongelooflike goeie diens ontvang.