Active since Sep 2023
Ek wil net baie dankie se aan Justin by money24sa. As jy iemand soek wat regtig omgee en bereid is om te help kan jy staat maak op hom. Dankie vir die goeie diens ek waardeur dit en hou aan om ander te help.