Active since Oct 2021
<div>Baie swak na verkope diens. Ons garage motors was nie n week oud nie toe gee hulle probleme. Kontak toe vir Andre wat dit aan ons verkoop het en diens was en is net pateties. Hulle wou n tweedehandse motor kom insit ipv ons splinternuwe een!!!! en belowe hulle kom vervang hom sodra voorraad inkom. Dit is ses weke later en nogsteeds probleme. Bel vanoggend om met Bestuur te bespreek dan sit hulle jou deur na n Salesman toe !!!</div>