Active since Mar 2018
Ek wil wil n klag le teen die twee managers van ocean basket waverly vir onprofesioneelheid teen oor werk nemers.ek verwag daar moet iets gedoen word daar aan.
Daar is nie goeie diens nie. Laat bar lady skofte werk en dan ewe skulik betaal hul die volgende keer nie skofte nie. Daar word tips gegee in die persoon Se hand vir die persoon maar Dan moet dit gedeel word want daar is nie geclaim op dit nie. Hul diens is swak en hanteer kliente soos gemors