Active since Jun 2017
Ek het my subskripsie betyds gekanseleer maar hulle het weer geld vir Desember verhaal. Hulle lewer nou Satetdae 'n koerant en ons bly nie eers meer by die adres.

Ek het baie swak diens ervaar van Netwerk24 vandat ek dag een met hulle besigheid gedoen het. Na vele beloftes lyk dit of die Beeld aflewering nou uitgesorteer is

MAAR

toe probeer ek tuisaflewering van die Huisgenoot. Watter ramp. Jy kry die boek 'n dag voor die volgende een op die rakke kom.

Baie beloftes is al gemaak vir beter dienslewering, maar NIKS realiseer nie.