1 reviews | Active since Member
ek probeer skakel maar niemand tel op nie ek weet dit covid 19 maar daar moet mense tog werk daar gaan nie eers baie mense in die hospitaal nie van hulle laat nie mense in nie ek was al daar vir my bors wat to is die sister het net gese ek moet vir net by die huis bly vir 14 dae hulle weet nie eers of jy virus het of het jy asthma dalk