1 reviews | Active since Member
Ek het in die begin van Januarie 2020 twee handsakke gekoop.En tot vandag toe is daar nie vir my gese jou order is uit of hy is besig om gemaak te word nie.Ek wag nou nog laat hulle my geld teurg betaal wat al gister moes terug betaal gewees het.En noou as jy hulle wil bel antwoord hulle nie.Hulle lees net jou boodskappeverder geen terug geantwoord ni.